Anja du Plessis van Laerskool Outeniqua
Anja du Plessis van Laerskool Outeniqua het die SWD verteenwoordig by die Wes-Kaap Padfiets Jeugkampioenskappe. Sy verower 2 brons, 3 silwer en 1 goue medalje en verwerf haar Wes-Kaap kleure.
)