Wes-Kaap Netbal Kampioenskappe – Hoërskool Durbanville Top 3
Wes-Kaap Netbal Kampioenskappe. Hoërskool Durbanville se o.16, o.17 en o.18 Netbalspanne het Saterdag, 10 Junie, as Top 3 in die Sekondêre Skole Netbal by die Wes-Kaap netbal Kampioenskappe geëindig. Hiermee…








