Hoërskool Noord-Kaap – Krieket nuus
Die 1ste krieketspan is vir die 8ste jaar agtereenvolgens gekroon as die provinsiale T20-wenners en speel op 10 Maart teen die Vrystaatse wenner uit in die Knights-franchise finaal in Bloemfontein.
)