CUT Skole Sjef-kompetisie – Hoërskool Fichardtpark blink uit
CUT Skole Sjef-kompetisie – Hoërskool Fichardtpark is baie trots op hul Verbruikerstudie-spanne. Op Donderdag, 16 April, het vyf Verbruikerstudie-spanne van Hoërskool Fichardtpark hul kooktalent ten toon gestel by die CUT…









