Biltong Karkaskompetisie – Landboudal Boere
Biltong Karkaskompetisie – Landboudal Boere, Jacobsdal is baie trots op hulle oud-Lantie Willem Scholtz (Pomp), hoofseun van 2016. Willem is onlangs bekroon as die wenner van die gesogte Biltong karkaskompetisie…









