)
Skole Netbal – Hoërskool Jim Fouché na uitspele

Skole Netbal. Hoërskool Jim Fouché se o.17 netbalspan het sover ‘n fantastiese seisoen beleef. As beloning neem hulle die naweek aan die skole netbal Vrystaat uitspele deel. Sterkte aan die…