Vrystaat Distrikte Tennis – BVHS leerders in spanne opgeneem
Vrystaat Distrikte Tennis. Vier leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is in die Vrystaat distrikte tennis span opgeneem! Hierdie proewe het 2 en 3 Junie in Bloemfontein plaasgevind. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za…








