Vrystaat Tweekamp – BVHS leerders na Nasionale Kampioenskap
Vrystaat Tweekamp. Twee leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Simonè Pretorius en WJ Kruger, is opgeneem in die Vrystaat Tweekamp-span. Die span gaan 23 September aan die Nasionale Kampioenskappe in Gauteng deelneem.…








