Vrystaat ASA Kampioenskap – Hoërskool Witteberg skitter
Vrystaat ASA Kampioenskap. `n Groot aantal atlete van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, het op 10 en 11 Maart aan die Vrystaat ASA Kampioenskap deelgeneem. Die atlete het gesorg vir puik uitslae…








