Vaandeloorhandiging – Primêre Meisieskool Oranje sporthuise
Vaandeloorhandiging. Met trots en opgewondenheid het Primêre Meisieskool Oranje die jaarlikse Vaandeloorhandiging gevier – ’n hoogtepunt op hul kalender waar die skool die sporthuise vereer wat deur die jaar uitmuntend…
Vaandeloorhandiging – Primêre Skool Oranje
Vaandeloorhandiging. Deur die jaar het die leerders van Primêre Skool Oranje punte bymekaar gemaak vir hulle sporthuise om te bepaal wie die jaar die Vaandel dra. Sport en kultuur, akademie…










