)
Hokkietoernooi wenners – Hoër Meisieskool Oranje

Hokkietoernooi wenners – Hoër Meisieskool Oranje se o.18B-hokkiespan het as die Union High se Hokkietoernooi wenners geseëvier. Dit het plaasgevind in Graaff Reinet. Daar was agtien spanne wat aan die…