)
TWEE RUGBYSPELERS VAN HSDA NA DUBAI

Twee leerders van Hoërskool De Aar is bevoorreg om die vakansie in Dubai aan ʼn sewes rugby toernooi deel te neem. Die internasionale toernooi  vind plaas van 27 November tot 4…