Oos-Kaap skole Netbal – Hoërskool Cradock leerders in spanne
Oos-Kaap skole Netbal. Bianca Duvenage en Tuané Taai van Hoërskool Cradock is onderskeidelik vir die o.16- en o.14-Oos-Kaap-netbalspan gekies. Die spanne gaan vanaf 16 tot 19 Junie aan die SA…








