)
Vrystaat Atletiekspan 2025 – Hoërskool Goudveld

Vrystaat Atletiekspan 2025. Hoërskool Goudveld, Welkom, het elf atlete wat ingesluit is in die Vrystaat Atletiekspan 2025. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf

Lejweleputswa Steeks-atletiek byeenkoms – Hoërskool Goudveld

Lejweleputswa Steeks-atletiek byeenkoms. Hoërskool Goudveld, Welkom, is as die Streekwenners 2025 van die Lejweleputswa Steeks-atletiek byeenkoms aangewys. Gouties het nie minder nie as 88 medaljes – 36 goud, 27 silwer…

VRL 2025 – Hoërskool Goudveld

VRL 2025. Hoërskool Goudveld het die leerders wat verkies is tot die VRL 2025 bekend gemaak. Graad 11: Graad 10: Graad 9: Foto’s verskaf Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf