)
Krieket – Hoërskool Fichardtpark top skole spelers

Krieket. Binnekort breek die provinsiale krieket weke aan. So kom die inter-skole krieket wedstryde ten einde. Dit is met groot trots dat Hoërskool Fichardtpark kan spog met drie krieket spelers…