)
SAOU – Primêre Skool Naudeville betrokke by bestuur

SAOU. Baie geluk aan mnr. Tommie Doubell, Skoolhoof van Primêre Skool Naudeville, is verkies as ondervoorsitter van die Provinsiale Uitvoerende Raad van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU). Juffrou Lizandè Blom van…

Lejweleputswa Krieket – Primêre Skool Naudeville

Lejweleputswa Krieket – Primêre Skool Naudeville het ’n aantal toegewyde personeellede wat onlangs benoem is tot sleutelleierskap. Hulle is verkies tot afrigtingsrolle by die Lejweleputswa Krieketvereniging. Hierdie toekennings is ’n…

Griffons Rugby – Primêre Skool Naudeville onderwysers op bestuur

Griffons Rugby. Dit is vir Primêre Skool Naudeville in Welkom ‘n eer om twee kenners van rugby by hul skool te hê! Juffrou Anzel Schoeman is verkies tot die Griffons…