)
Union-Hokkie-Toernooi – Hoër Meisieskool Oranje blink uit

Union-Hokkie-Toernooi – Die o.18B-hokkiespan van Hoër Meisieskool Oranje het deelgeneem aan die Union-Hokkie-Toernooi. Dit het plaasgevind in Graaff-Reinet en die o.18B-span het met styl en oorheersing gewen. Van die eerste…