)
Sedibeng Krieket – HoĆ«rskool Driehoek maak hul merk

Sedibeng Krieket. Driehoek Krieketsterre skyn helder in Sedibeng. HoĆ«rskool Driehoek, Vanderbijlpark, se krieketspelers het pas ’n reuse mylpaal bereik. Hierdie manne en hul skool kan nie trotser wees nie! Vyf…