)
IDO Disco Wêreldkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark skitter

IDO Disco Wêreldkampioenskappe. Hoërskool Fichardtpark is trots om aan te kondig dat Megan Muller, ’n leerder van die skool, gekwalifiseer het om Suid-Afrika te verteenwoordig by die IDO Disco Wêreldkampioenskappe.…