Rugbyspelers van Hoërskool Punt opgeneem in SWD-spanne
Baie geluk aan die volgende rugbyspelers van Hoërskool Punt in Mosselbaai wat in die onderskeie SWD-spanne opgeneem is: Joshua Hermanus Sydney Volkwyn Jan-Hendrik Marx Ajay Mondo Lwazi Mpato Fagan Terblanche…








