)
Suid-Afrikaanse Skoleskiet kompetisie – Hoërskool SPS Brandfort

Suid-Afrikaanse Skoleskiet kompetisie. Rickus Steyn, leerder van Hoërskool SPS Brandfort, het aan die Suid-Afrikaanse Skoleskiet kompetisie (SANSSU) in Nylstroom deelgeneem en skitterend presteer. Die kompetisie het plaasgevind vir die noordelike…