)
Suid-Afrikaanse Biathle Kampioenskappe – Grey Kollege Primêr

Suid-Afrikaanse Biathle Kampioenskappe. Grey Kollege Primêr vier sporttrots! Johan Bornman, ’n Graad 3 leerder, het pas sy plek verseker in die Vrystaat o.11 Biathle-span. Hierdie merkwaardige prestasie is ’n bewys…