Spar Hokkie Toernooi – Hoërskool Witteberg presteer
Spar Hokkie Toernooi. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se o.16A hokkiemeisies het op die vakansiedag, 21 Maart, na Bloemfontein vertrek om deel te neem aan die Spar Hokkie toernooi. Witteberg se meisies…








