)
Fichie Swemmers – HoĆ«rskool Fichardtpark

Fichie Swemmers – HoĆ«rskool Fichardtpark se swemmers het HoĆ«rskool SPS besoek. Hulle het daar opgedaag soos visse met ’n missie vir hul jaarlikse Snelgala. Die swemmers het geswem soos dolfyne…