)
Skole 7’s Rugby – Laerskool Truida Kestell wenners van 2023

Skole 7’s Rugby. Laerskool Truida Kestell se o.13 rugbymanne het op 22 Julie deelgeneem aan Graanveld se Skole 7’s Rugby toernooi. Hierdie manne, Michaele Kaptein, Theuns Fourie, Maverick Nagel, Khahleho…