)
Hoërskool Punt leerders neem deel aan SWD skaakproewe

Die skaakspan  van Hoërskool Punt  in  Mosselbaai het aan  die SWD skaakproewe deelgeneem.   vlnr:  Stefan Coetzer, Bianca Combrinck, Rayaan Buffkins, Lee-Roy Muller, Leigh Carolus, Marnich Steyn, Brandon Kiewietz Afwesig: …