)
Witteberg kultuurdiere – We will, We will Rock You

Witteberg kultuurdiere. Dit was beslis só: Witteberg se kultuurdiere het gister, 24 Maart, hul pad gemaak na Monte Casino in Johannesburg. Hulle het die vertoning “We will Rock You” bygewoon.…