Derde SANESA Kwalifiseerder – Hoërskool Nelspruit
Derde SANESA Kwalifiseerder – Hoërskool Nelspruit se ruiters het onlangs uitgeblink by die derde SANESA-kwalifiseerder. Ruiters van Hoërskool Nelspruit het onlangs in Badplaas aan SANESA se derde kwalifiseerder deelgeneem. Hierdie…









