)
Noodhelpers Ontvang Balkies – HoĆ«rskool Witteberg

Noodhelpers Ontvang Balkies – HoĆ«rskool Witteberg se senior noodhelpers het vandag hul welverdiende balkies ontvang. Dit is ’n trotse erkenning vir tussen twee en vier jaar se toegewyde diens in…