Allegretto Nasionale Eisteddfod finaliste – HoĆ«rskool Strand
Allegretto Nasionale Eisteddfod finaliste. HoĆ«rskool Strand is baie trots op hul skitterende Allegretto Nasionale Eisteddfod finaliste! Die Top Tien is die week aangekondig en word na die provinsiale semi-finale deur…
Allegretto Wes-Kaap rondte – HoĆ«rskool Strand
Allegretto Wes-Kaap rondte. Foto: die sangers. HoĆ«rskool Strand het weggestap met ‘n skatkis van prestasies by Allegretto Wes-Kaap rondte. Saterdag, 7 September, het HoĆ«rskool Strand die pad na Stilbaai aangedurf…










