)
SA Kleure in Karate – Hoërskool Ermelo

SA Kleure in Karate. Divan Botes, leerder van Hoërskool Ermelo, het onlangs ’n silwer medalje verwerf het vir sy Kata by die Suid-Afikaanse Karate Kampioenskap. Hy verwerf hiermee SA-kleure in Karate…