)
SA Hoërskole gholfspan – Klerksdorp Hoërskool trots op Leonard

SA Hoërskole gholfspan. 🏌️ Uitblinkprestasie vir Klerksdorp Hoërskool se Leonard Swart. Leonard Swart, ’n leerder van Klerksdorp Hoërskool, het sy merk gemaak op die gholfbaan. As kaptein van die Suid-Afrikaanse…