)
SA Hoërskole-atletiekkampioenskappe – Hoërskool Punt se trots

SA Hoërskole-atletiekkampioenskappe – Germiston. Hoërskool Punt, Mosselbaai, is ongelooflik trots op hul uitmuntende groep atlete wat hierdie naweek in Germiston aan die SA Hoërskole-atletiekkampioenskappe gaan deelneem! Hierdie kampioenskappe bring die…