)
SA Hoërskole Atletiekbyeenkoms – Fichies spog met 9 medaljes

SA Hoërskole Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Fichardtpark is baie trots op die nege medaljes wat hul atlete by die SA Hoërskole Atletiekbyeenkoms ontvang het. Met hierdie prestasie gesels Fichies saam die top-atletiekskole…