SA Gholftoernooie – Hoërskool Ermelo leerders by toernooie
SA Gholftoernooie. Drie Errie-Gholfspelers het onlangs aan verskeie SA gholftoernooie deelgeneem. Tobie Leibbrandt het Mpumalanga van 3 Oktober tot 5 Oktober verteenwoordig. Dit was by die SA-Skole toernooi vir seuns te…








