)
Ruiter van Afrikaanse Hoër Meisieskool presteer in perdry

Amory Smith (Gr 9) van Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria, het voor die vakansie deelgeneem aan ‘n Internasionale Dresseer kompetisie, waar sy algeheel eerste plek behaal het.