)
VRL 2026 – Hoërskool Jim Fouché stel met trots bekend

VRL 2026. Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het met trots die VRL 2026 van grade 9,10,11 en 12 bekendgestel. JF sien uit na groot drome, harde werk en wonderlike tye…

Rasieleiers 2026 – Hoërskool Jim Fouché maak bekend

Rasieleiers 2026. 🎉 Hoërskool Jim Fouché kondig met trots hul Rasieleiers 2026 aan! Baie geluk aan die nuwe Rasieleiers! Julle is nie net verteenwoordigers nie—julle is rolmodelle, kultuurdraers en die…