Voortrekkers – Primêre Skool Naudeville leerders Jeugleiers
Voortrekkers. Twee Voortrekkers van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Dominique Joubert en Ruben du Preez, is as 2023 se kommando jeugleiers van die Voortrekkers verkies. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto…








