ATKV‑Jeugleiersimposium – Hoër Meisieskool Oranje
ATKV‑Jeugleiersimposium – Hoër Meisieskool Oranje se hoofleiers van 2026 het teruggekeer van die ATKV-Jeugleiersimposium. Die Jeugsimposium word jaarliks by ‘n ATKV-oord aangebied. Carien Fourie, hoofmeisie van Oranje, het saam met…









