)
Noord-Vrystaat Hokkieproewe – Hoërskool Goudveld

Noord-Vrystaat Hokkieproewe. Drie-en-twintig leerders van Hoerskool Goudveld in Welkom is deur na die finale Noord-Vrystaat Hokkieproewe. Dogters o.14 Seuns o.14 Seuns o.16 Dogters o.16 Dogters o.18 Seuns o.18 Lees meer…