Dogters o.17 krieket – Hoërskool Goudveld
Dogters krieket. Hoërskool Goudveld se Dogters o.17 krieket het die week teen Hoërskool Wessel Maree van Odendaalsrus se eerste span dogters krieket gespeel. Goudveld het uitstekend gespeel en klop Hoërskool…
Meisies-krieket – Hoërskool Goudveld teen Welkom Gimnasium
Meisies-krieket. Hoërskool Goudveld het 16 Oktober teen Welkom-Gimnasium in ‘n meisies-krieket wedstryd gespeel. Gouties het besluit om eerste te kolf en teken 145 lopies aan met die verlies van 5…










