)
Hoërskool Jan van Riebeeck – Ontmoet Razelle Hanekom

Hoërskool Jan Van Riebeeck. Hoërskool Jan van Riebeeck stel graag Razelle Hanekom voor as nuwe personeellid. Razelle sal omsien na die skool se administrasie, projekbestuur, sport, kultuur en bemarking. Razelle…