)
SA-Jagtersvereniging – Landboudal Boere

SA-Jagtersvereniging. Jomar Cloete, leerling van Landboudal Boere, Jacobsdal, het die naweek aan die SA-Jagtersvereniging se Lapua-streekskietkampioenskappe deelgeneem. Jomar het in beide 100m slenterslag en 50m randslag ‘n eerste plek behaal…

SAJWV Nasionale Junior Sportskiet – Hoërskool Goudveld

SAJWV Nasionale Junior Sportskiet. Wijan Oberholzer, leerder van Hoërskool Goudveld, het op 27 en 28 September deelgeneem aan die SAJWV Nasionale Junior Sportskiet Kampioenskappe 2024. Wijan het die volgende prestasies…