Hoërskool Noord-Kaap leerders presteer by Radikale Redenaarskompetisie
Die volgende leerders van Hoërskool Noord-Kaap het aan die Radikale Redenaarskompetisie deelgeneem en baie goed presteer: Voor VLNR: Fadiel Green (A+) , Chanté Januarie (A+), Rethabile Sindi (A), Lurika Faber (A+),…








