)
Landloop – Primêre Skool Naudeville

Landloop – Naudies se trots! Foto: Marnu Strydom, Ronah Mpofu, Elle-Anne Roper, Quinne van Staden en Linmari de Lange. Afwesig: Dianq Badenhorst Primêre Skool Naudeville is baie trots op hulle…

Vrystaat Landloop – Primêre Skool Naudeville leerders in span

Vrystaat Landloop. Twee leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Elle-Anne Roper (0/9) en Quinne van Staden (0/10) is in die Goudveld Landloopspan ingesluit. Hulle gaan 19 Augustus in Bloemfontein…