Intensiewe Doelwagters Afrigting – Hoër Meisieskool Oranje
Intensiewe Doelwagters Afrigting – Hoër Meisieskool Oranje se hokkiedoelwagters en afrigters het die afgelope naweek intensiewe doelwagters afrigting gekry. Jacques le Roux, internasionaal erkende doelwagterafrigter, het ’n intensiewe afrigtingkursus aangebied…









