PRO20 Krieketreeks – HoĆ«rskool Fichardtpark wen met 7 paaltjies
PRO20 Krieketreeks. HoĆ«rskool Fichardtpark se skitterende eerste seunskrieketspan het gister ān spogoorwinning van 7 paaltjies behaal teen Bloemfontein HUB in die eerste rondte van die nasionale PRO20-Krieketreeks. Boulprestasies wat uitstaan:…









