Tweekamp – Truida Kestell leerders in Noord Vrystaatspan
Tweekamp – Drie leerders van Truida Kestell, Bethlehem is ingesluit in die Noord Vrystaat Tweekamp span. Die drie leerders wat ingesluit is, is: Hulle sal op 1 April 2023 aan…
Atletiek – Truida Kestell atlete deur na Interprovinsiale kompetisie
Atletiek – Primêre Skool Truida Kestell, Bethlehem het uitstekend gevaar in atletiek. Elf atlete het deurgedring na die Interprovinsiale kompetisie. Die elf atlete wat deurgedring het na die Interprovinsiale atletiek…








