Noordheuwel Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Nelspruit

Noordheuwel Atletiekbyeenkoms. Dit was gewis die ver ry en laat nag werd, want NHS se atletiekspan het omtrént op Vrydag 13 Februarie spiere gebult en met volle oorgawe die bestes…