)
Pastorale Berading – Primêre Skool Naudeville

Pastorale Berading – Clarise van Breda, ‘n onderwyseres van Primêre Skool Naudeville, Welkom het haar Pastorale Berading Vlak 4 voltooi. Pastorale Berading is ‘n unieke vorm van psigoterapie. Geestelike hulpbronne sowel as sielkundige begrip…